Die Beijing Sion Kerk is in 2007 en het in 2018 tot 1500 lede gegroei, voordat hulle deur die polisie aangeval is. HIerdie tragedie het in ‘n seëning verander. Die gevolg is dat dit gelei het tot ‘n nuwe kerk wat aanlyn geplant is en wat tot meer as ‘n 1000 aanlyn skerm, reg oor China, gegroei het. Dit het die kerk “wyer en nie kleiner” gemaak nie. In 2025 het die owerheid ‘n gekordineerde onderdrukking oor verskeie provinsies beplan en meer as 20 pastore is gearresteer op die aanklag van “die onwettig gebruik van die internet om godsdienstige inhoud te versprei. Die kerk pastore glo die huidige vervolging gaan die Sioniste kerk na ‘n nuwe revolusionêre globale sendinging fase lei, waar sendelinge wêreldwyd deur hulle gestuur gaan word. www.tiny.cc/wb343