Blog

Jesus op elke skerm

Vandag besit 91% van alle mense ‘n selfoon.  Internasional Media Sending poog om Jesus elke skerm te vertoon.  Hulle sien opwinding op sosiale media vir Jesus, selfs onder afgeleë nasies soos in Marokko, waar  die land vir meer as ‘n duisend jaar deur Islam regeer en onderdruk word.  Deur die media te gebruik, bring IMS die […]

Die Amasone

Die Amasone woude is 5 keer groter as Suid-Afrika en word deurkruis deur duisende riviere.  30 miljoen mense van 350 etniese groepe bly hier en God is aan die beweeg onder hulle.  Hierdie jaar is 14 500 mense, wat baie tot geloof gekom het, gedoop.  Prys God vir die herlewing wat plaasvind.  Bid vir die […]

Preekskets 08 September 2024 Ds Jacques – Vind jou hoop in God

Teks:  1 Timoteus 6:17-21 Liedere:  199:1,2,3  241:1,2,3  260:1,2  492:1,2 Hoop gee ‘n mens ‘n rede om te lewe, ‘n rede om op te staan in die oggend.  Ongelukkig werk ons planne nie altyd uit nie.  Een oproep of gesprek kan alles in ‘n oogwink verander.  As ons ons hoop op tydelike dinge bou, is die […]

Tajik vroue

Die Christen TV stasie, SAT-7, het ‘n eerste program geloots wat spesifiek op die Tajik vroue fokus.  Hierdie vroue van Tajikistan het die program desperaat nodig weens hul isolasie as Christen en omdat dit nie vir hulle moontlik is om wettig te vergader nie.  Isolasie en vervolging is die norm vir die Tajik Christene, wat […]

Noord-Korea

Die diktator krontroleer alle informasie vurig.  ‘n Moontlike 200 000 politieke gevangenes word in hierdie onontwikkelde land aangehou.  Ongeveer 2 miljoen mense het reeds weens hongersnood gesterf.  Die meeste van hulle het nog nooit van Jesus gehoor nie.  Tog vergader Christene in die geheim, selfs met die wete dat as hulle gevang word, hulle moontlik […]

Libanon

Libanon is ‘n land wat jou asem wegslaan natuurskoon en sy ryk historiese erfenis.  Dis egter ‘n gebroke land, met ‘n gebroke ekonomie, met 82% van die bevolking wat sukkel om selfs net hul basiese behoeftes te bekostig.  Verder plaas 1,5 miljoen Siriese vlugtelinge verdere druk op die ekonomie.  Tog is God aan die beweeg.  […]

Preekskets 18 Augustus 2024 Ds Jacques – Bly by die waarheid

Teks:  Judas 1:1-24 Liedere:  271:1,2  139:1,4  179:1,2,3  214:1,2,3  542:1,2 Hierdie kort brief is ‘n afgeskeepte brief in die Bybel.  Dit is maar ‘n baie kort briefie.  Verder haal die skrywer uit die apokriewe boeke aan en nie vanuit ander Bybelse bronne.  Die inhoud van die brief val ook nie lekker op die hoorder se oor […]

Gaza

Mense is uitgeput, bang en siektes versprei.  Verder is daar ‘n gebrek aan medisyne.  In hierdie onstuimigheid, verskaf die Gaza Baptiste Kerk al oor baie jare hulp aan armes en die mense in nood in Gaza.  In die laaste week het hulle 3 000 warm etes, ‘n tenk met skoon drinkwater en droë kos aan […]

Prys God vir die ongelooflike groei in ware gelowiges

In 1800, alhoewel kulturele Christene 25% getel het, was slegs 0,1% ware gelowiges.  In 1974 het Ralph Winter en span bereken dat kulturele Christene 28% tel, maar dat ware Christene na 5% of ongeveer na 200 miljoen gegroei het  Volgens vanjaar se berekeninge het kulturele Christene wêreldwyd tot 20% gedaal, maar ware Christene het tot […]

“Global Media Outreach”

Zara het so verward gevoel.  Sy het nooit gedink dat sy soveel vrae oor God sou hê nie, so sy het Google gebruik om antwoorde te vind.  Sy het ‘n Arabiese advertensie oor Jesus gesien!  Uit nuuskierigheid en angstigheid het Zara hierop gekliek om so meer te leer.  Salima het op Zara se kliek gereageer.  […]