Preekskets 12 Oktober 2025 Ds Jacques – Desperaat vir hulp
Teks: 2 Konings 5:1-27 Liedere: 164:1,2 265:1,2 499:1,2,3 Daar is baie mense wat desperaat vir hulp is as gevolg van die pyn waarin hulle verkeer. Hulle sukkel om deur elke dag te kom. Hulle voel uitgeput en gebroke as gevolg van hul omstandighede. Naäman was ‘n groot en magtige man. Hy was die bevelvoerder van […]