Olimpiese spelde

Mense van oor die wêreld is oppad na Parys vir die Olimpiese Spele.  Sendelinge en vrywilligers gebruik geleenthede soos die Olimpiese Spele om met mense oor hul honger na God te praat.  Alhoewel die bediening suksesvol is, is kontak met die besoekers gewoonlik kort.  Aansteekspelde of penne as aandenkings is ‘n gunstelik aktiwiteit tydens die […]

Myanmar

Die konflik in Myanmar is nou in sy vierde jaar.  Duisende siviele lewens het in die slag gebly en meer as 3 miljoen moes vlug.  Gelowiges gee “Treasures” (‘n toestel waarop ‘n mens na Bybelstories kan luister) aan sekere sleutel leiers in die IDP (“Internally displaced people) kampe.  Weens die “Treasures” het 47 mense uit ‘n […]

Preekskets 26 Mei 2024 Ds Jacques – Ons is hier vir die toekoms

Teks:  Jeremia 32:1-15 Liedere:  200:1,2,3  214:1,2,3  268  265:1,2 In ‘n tyd van dreigende oorlog, doen Jeremia ‘n baie vreemde ding.  Wie sal dink om grond te koop wanneer die oorlogswolke saampak, die vyand al reg teen jou stad se muur stelling ingeneem het?  Mense verloor alles en het geen hoop nie.  Die vyand is heeltemal […]

Indonesië

Met meer as 231 miljoen Moslems, het hierdie land die grootste Moslem populasie in die wêreld.  Tog is die Christen kerk besig om vinnig te groei.  In 1900 was 1% van die nasie Christene.  Vandag is dit 10,5%.  Pastoor Njotorahardjo het sy kerk van 400 tot 6 000 lede in 4 jaar sien ontplof.  Hy […]

Preekskets 19 Mei 2024 Ds Jacques – Ons is hier om Jesus te volg

Teks: Markus 8:34-38 Liedere:  439:1,2  440:1,2,4  393:1,2  438:1,2 As ons onsself as Christene beskou, beteken dit outomaties dat ons ook volgenlinge van Jesus is.  Dit raak ons identiteit.  Ons roeping is dan om in die voetspore van Jesus te volg.  Hy het vir ons ‘n duidelike voorbeeld gestel en dit is nou ons taak om […]

Israel

Die mense van Israel en die res van die Midde-Ooste in honger vir n boodskap van hoop.  Een van Israel se media uitreike in Hebreeus en Arabies, bereik miljoene mense in Israel en verder.  Hulle evangeliese videos in Hebreeus kry meer as ‘n miljoen besoeke in Israel alleen, met 20 000 besoekers wat hul website […]

Preekskets 12 Mei 2024 Ds Jacques – Wat op aarde maak jy hier?  Wat gaan jy doen met jou een en enigste lewe?

Teks:  Jeremia 20:7-18 Liedere:  439:1,2  434:1,2,3  435: 1,2 Jaarliks word die uitstorting van die Heilige Gees tydens Pinkster herdenk.  Met die uitstorting van die Gees word die kerk gebore.  Met ‘n kragtige stormwind en vuurtonge op die dissipels, ontvang hulle die Heilige Gees.  Waarom herdenk ons hierdie gebeurtenis elke jaar?  Aan die een kant omdat […]

Ateïsme

In 2009 Brittanje se ateïste met ‘n bus advertensie veldtog begin, waarmee hulle probeer het om die relevansie van God af te maak, maar die gevolg was eerder meer spirituele dialoog.  Ten spyte van die afname in die hoofstroom kerke se bywoning, floreer nuwe kerke wat geplant word.  Hierdie groei is wêreldwyd sigbaar.  Soos wat […]