Preekskets 6 Januarie 2019 Ds Jacques – Nasies kom na die Lig toe

Teks:  Jesaja 60: 1-7 Liedere:  475:1,2    481:2,3    486:1,4   Daar is duisternis oor die aarde In die tyd van Jesaja gaan dit baie swaar met Israel.  In die eerste 39 hoofstukke is hy besig om Israel te waarsku oor die verskriklike straf wat op hulle wag indien hulle nie tot inkeer kom en hul verhouding […]

Preekskets 9 Desember 2018 Ds Jacques – Oor Jou verheug Ek My

Teks:  Markus 1:9-11 Liedere:  345:1,2,4    334:1-4    293:1,3    365:1,3 Ons almal weet dat Kersfees in die eerste plek oor Jesus se koms na die aarde gaan.  Saam met dit is dit egter ook belangrik om te onthou dat Jesus as die Seun van God na die aarde toe gekom het.  Ons sien ook in die Kersverhaal […]

Preekskets 2 Desember 2018 Ds Jacques – Die doel met Jesus se koms

Teks:  Johannes 1:1-18 Liedere:  339:1,2   338:1,2    344:1,2    354:2,3 Wanneer iemand gevra word om ‘n toespraak te lewer, moet so ‘n persoon voor die tyd baie seker maak wat van hom of haar verwag word.  Die doel van die toespraak is baie belangrik.  ‘n Mens kry verskillende redes waarom mense met ander praat.  Die doel mag […]

Preekskets 11 November 2018 Ds Jacques – Jesus Christus is werklik die Ware Offer

Liedere:  203:1,2    251:1,3    296:1,2    167:1,2 Teks:  Hebreërs 9:23-28   ‘n Eenmalige offer vs ‘n herhalende offer Vir die Jode was die offerdiens heeltemal deel van hul alledaagse lewe.  In die woestyn, met hul reis na die beloofte land, het die verskillende stamme rondom die tabernakel gewoon en die offers wat elke dag gebring is, het […]

Preekskets 23 September 2018 Ds Jacques – Leef volgens die regte wysheid

Teks:  Jakobus 3:13-4:10 Liedere:  190:1,2,3    197:1,2    471:1   Die teks begin met ‘n retoriese vraag:  Is daar ‘n wyse en verstandige mens onder julle?  Dalk is daar sulke mense, dalk nie.  Dalk sal iemand homself kom aanmeld.  Dalk sal die gemeenskap ‘n paar mense kan nomineer. Maar wat meer van belang as hierdie vraag is […]