Preekskets 03 September 2017 Ds Jacques – Met my hande het Ek alles gemaak
Tema: Met my hande het Ek alles gemaak Teks: Jesaja 45:12 As ons hierdie tyd van die jaar rondom ons in die natuur kyk, as ons sommer net rondom ons in die kerk kyk, sien ons die pragtige nuwe lentetyd wat vir ons aanbreek. Ons sien hoe die pragtige bloeisels in ons tuine bot. […]