Die moderne gebedsbeweging het in 1999 in ‘n gebedskamer belewenis Engeland onder Pete Greig begin. Dit het tot ‘n globale 24-7 gebedsnerwerk gegroei. Saam met duisende ander huise van gebed en gebedsinisiatiewe, is hierdie ‘n spontane, ongekende globale beweging van onafhanklike gebedsbedienings wat gegroei het na iets wat nog nooit in die geskiedenis geleef is nie. Buitengewone gebedssessies gaan godelike deurbrake vooraf en hierdie wêreldwye aanbidding en intersessies dryf wêreldwye sending, Bybelvertaling en dissipilering, om so die Groot Opdrag te dien. Bid vir wêreldwye herlewing! www.tiny.cc/wb441