Globale Herlewing


In die midde van intenser konflikte, draai miljoene Moslems na Jesus.  Hulle word gereeld deur drome, visoene en media uitreike geraak.  Terselfdertyd is ‘n groot skuif besig om in die Joodse gemeenskap plaas te vind.  In 1967 het minder as 2000 Jode Jesus as die Messias erken.  Vandag het die getal wêreldwyd tot meer as een miljoen gegroei, met vinnige groei in Israel.  Digitale strategieë het hierdie tendense laat toeneem.  Afgeleë groepe, wat Ultra-Ortodokses insluit, kan rustig besig wees met Christelike inhoud.  Prys God dat beide groepe ongekende globale herlewing beleef, gedryf deur mense wat na hoop soek.  www.tiny.cc/wb427