Die MV Logos Hoop dien as ‘n drywende, vrywillig-gedrewe bediening. Tussen 350 en 400 individuele van meer as 60 nasies fasiliteer ‘n massiewe boekwinkel teen verlaagde pryse en is verder betrokke in gemeenskaps ontwikkelings en opheffins-programme. Met meer as 11 miljoen besoeke, fokus die vaartuig op die verspreiding van opvoedkundige hulpmiddels, verskaf humanitêre hulp en versprei Christen bedienings in Christen, Moslem, Hindoe en Boedistiese nasies. Bid vir die baie mense wat die eerste keer van Jesus deur die skip gehoor het, Bid dat hulle die Waarheid sal ontdek. www.tiny.cc/wb426