Midde-Oosterse konflik


Swaarkry en oorloë in sekere areas, laat baie Moslems vrae oor hul godsdiens, wat deur verwoesting gekenmerk word, vra.  Weens ontnugtering in hul ekstremistiese leiers, draai al meer na Jesus Christus.  Humanitêre krisisse soos die in 2011 in Sirië lei tot massa vlugtelinge.  Dit open deure vir uitreik sentrums om die Evangelie te verkondig.  Behalwe vir humanitêre hulp, vertel baie Moslems van ontmoetings wat hulle met Jesus deur drome en visioene gehad het.  ‘n Verskuiwing na Christus vind plaas en voorheen leë kerke word gevul.  Bid tot die Heer van die oes om meer arbeiders te stuur om die wat honger na die waarheid en jong gelowiges as dissipels te onderrig.  www.tiny.cc/wb436