‘n Groeiende getal Orotdokse en ultra-Ortodokse (Haredi) Jode toon ‘n stille, maar groeiende belangstelling in Jesus. Dit word hoofsaaklik deur digitale anonomiteit en hul diep spirituele soeke gedryf. Platforms soos YouTube laat soekers toe om na Messiaanse onderrig te soek, sonder om onmiddelike sosiale en familie druk te beleef. Globaal word daar nou bereken dat meer as 1 miljoen Joodse nasate, rofweg 6% van alle Jode, identifiseer as Christen gelowiges. Bid vir die wat vir Jesus kies, want dit kom meestal met duur persoonlike, familie en gemeenskaps kostes. www.tiny.cc/wb444