Suidoos-Asië


Weens kulturele en sosiale beperkings word miljoene Moslem vroue se blootstelling aan tradisionele bedienings erg ingeperk.  Tog het elke vrou ‘n selfoon.  Sara Whalen is ‘n sendeling wat ‘n digitale inisiatief begin het deur geteikende advertensies.  As die vroue op die advertensies druk, word hulle na veilige boodskap platforms geneem.  Daar vind hulle ‘n volledige vroue span wat vir hulle gebede aanstuur, teologiese vrae beantwoord en Skrif deel.  Binne 6 maande het hierdie veilige ruimte tot meer as 2000 gesprekke gelei en verder tot 2 besliste bekerings.  Bid dat baie seergemaakte vroue die waarheid dat Jesus vir hulle lief is, sal ontdek.  www,tiny.cc/wb442