Bangladesh


Pastoor Arjun se stamdorp is in ‘n afgeleë, tradisioneel Buddisitiese omgewinge geleë, wat ‘n uitsondering in die Moslem-gedomineerde Bangladesh.  Soos wat pastoor Arjun se gemeente groei, het die stamhoof enige verdere bekerings verbied.  Die hele gemeente is met uitwissing gedreig.  Mense van reg oor die wêreld het begin bid.  Dank God, vir die wonderwerk.  Hulle is nie net toegelaat om voort te bedien nie, maar God het ook geleenthede in naburige dorpies moontlik gemaak.  Lees die storie by:  www.bit.do/wb07