Vrouens word geleer dat hulle onrein, minder intelligent en van minder waarde is. Daarom word hulle hardhandig hanteer. Mans en vrouens moet gedurende dagligure vas. Die meeste mans rus gedurende die dag, terwyl die honger vrouens die feesmaaltye moet voorberei vir wanneer die son sak. Vrouens wat menstrueer word nie toegelaat om te vas nie. Dit veroorsaak baie ongemaklike momente. Bid dat Moslem vroue sal agterkom dat God hulle as waardevol ag en so lief het dat Christus ook vir hulle gesterf het. www.tr.im.wc15