Moslems glo dat Allah gedurende die nag van Laylat al-Qadr (Nag van Krag) die hele Quran van die sewende hemel na die eerste hemel gestuur het. Hulle glo dat die hemel gedurende hierdie nag op ‘n ongekende manier geopen word en dat Allah gedurende hierdie nag heeltemal anders as ander nagte op gebede reageer. Daarom bly Moslems die hele nag in die moskee, lees die Quran en bid. Bid dat die wat werklik opsoek is na God gedurende hierdie nag ‘n droom of visioen van Jesus sal ervaar. www.tr.im/wc18