In ‘n land wat vyandig teenoor die Christendom staan, het ‘n Jesus-filmspan op ‘n gebou gevul met kinders afgekom en met hulle begin praat. Spoedig het die polisie opgedaag en die span gearresteer, na die polisiestasie geneem en hulle geslaan. Na hul vrylating het hulle teruggegaan om hul rugsak te gaan kry wat mobiele ‘hotspot” toestel bevat het, net om die meeste van die 672 kinders te vind waar hulle na die Jesus-film op hul fone kyk. God het die span na die laerskool gelei, waar die kinders geleer is om te veg vir hulle geloof. Die kinders het baie vrae gehad. Bid vir vrug wat sal hou. www.bit.do/wb24