Terwyl pastoor Milan van Libanon besig was om te bid oor hoe hy die Siriese vlugteling kinders, wat al jare se onderrig verloor het, kan help, het hy ervaar dat God sê dat hy hulle taal moes leer. In samewerking met “Tent School International” het hy gesien hoe studente werke kry en toegelaat word tot privaat skole, hoofsaaklik omdat hulle die nodige kommunikasie vaardighede in verskillende tale ontwikkel het. Deur 500 woorde in Frans, Engels en Russies te leer het deure vir hulle oop gemaak. Bid vir pastoor Milan, wat hierdie gereedskap gebruik om die liefde van Christus aan kinders te toon, baie vanuit ander gelowe. ww.tiny.cc/wc47