Rehan is ‘n 17-jarige kelner by ‘n restaurant langs die pad. Hy het gesien hoe goed Safdar,’n plaaslike sendeling, hom elke as hy daar stop behandel. Nadat hy Safdar daaroor uitgevra het, het Safdar vir hom ‘n oudio Bybel gegee. Hy het so tot bekering gekom en nadat hy gedoop is, het Rehan sy getuienis met sy familie gedeel en nog later, met die hulp van die sendeling, ook met sy stam. Die hele stam, van ongeveer 60 mense, het besluit om Jesus te volg. Prys God dat nog ‘n stam eendag rondom Sy troon verteenwoordig sal wees (Openbaring 7:9). Bid dat hulle in geestelike volwassenheid sal groei. www.is.gd/wb007