Oekraïne


Meer as 500 000 Oekraïne het na naburige lande gevlug terwyl Rusland die greep op hul land verstewig.  Die Russiese regering onderdruk indivuele se gedenk en uitdrukking, ook rakende geloof.  Gelowiges in Oekraïne verkondig steeds die Evangelie, terwyl hulle nog kan.  Predikers sê dat dit ‘n wonderlike geleentheid is om die Goeie Nuus van Jesus te versprei.  Vra God om die situasie te gebruik om baie mense na Hom te trek.  Mag Oekraïne en Rusland ontdek dat Jesus die enigste ware bron van vrede, veiligheid en vryheid is.   www.is.gd/wb009