Nadat Kerry Stillman gelees het hoe Jesus aan Sy dissipels die opdrag gegee het om die Evangelie tot aan die einde van die aarde te verkondig, het sy as ‘n fisioterapeut in ‘n Christen hospitaal in die noorde van Kameroen gaan werk, waar sy haar vaardighede gebruik het om genesing en hoop aan die Moslem Fulani te bring.. Die liefdevolle versorging van die personeel aan die pasiënte en hul families het ‘n groot invloed op die gemeenskap gemaak. Bid vir Kerry wat al 24 jaar by die hospitaal werk, asook ander sending medici wat in afgeleë en soms onbekende plekke werk en wat versigtig, maar tog doelbewus hul pasiënte na die Werklike Geneser wys. www.is.gd/wb026