Tigray (Noordelike Etiopië)


Die konflik van amper 2 jaar het 9 miljoen mense ontwortel.  Dit het dele van Tigray in hongersnood gedompel en duisende burgerlikes is dood.  Weens die hulp wat desperaat arm Tigrayan Christene wat in Addis Ababa vasgekeer sit, aan hul bure bied, het daar ‘n verandering in die gesindheid van Moslems en Ortodokse Etiopiërs gekom.  19 kerke is reeds geplant.  Prys God vir hierdie Christene se geloof.  Vra God om voortdurend  vir hierdie gemeenskappe te voorsien en dat die oorlog tot ‘n einde sal kom.  www.is.gd/wb024