The 275 000 Qiang bestaan uit 14 sub-stamme met so uiteenlopende tale dat hulle mekaar nie eens kan verstaan nie. Die sendeling Thomas Torrance het in die vroeë 1900’s gedink dat die Qiang mense een van Israel se verlore stamme is as gevolg van soveel van hul gebruike wat ooreenstem met die Ou Testament. Alhoewel baie bekerings plaasvind, het Mao se kommunistiese magte in 1935 opdrag gegee dat alle Qiang pastore en hulle families tereg gestel word. Bid vir die klein groepie Qiang gelowiges wat in Wenchuan bly. Bid dat hulle die evangelie na heide en verre onder die Qiang stamme, wat nog nooit die evangelie gehoor het nie, sal verkondig.