Olimpiese Spele Parys


Met meer as 10 000 atlete en 15 miljoen besoekers wat verwag word, is hierdie ‘n ongelooflike geleentheid om Parys in ons gebede te seën.  Bid vir baie sendelinge wat in hierdie tyd die evangelie oor hierdie paar dae gaan deel.  Bid dat die Lewende God die magte van spirituele onderdrukking en ateisme sal breek.  Bid dat die evangelie die 1,,7 miljoen moslem immigrante sal bereik en dat hierdie moslem immigrante verander sal word om kragdadige verkondigers van die evangelie sal word.  Bid vir ‘n geleentheid vir ateiste wat nog nooit van Jesus gehoor het nie, om van Hom te hoor.  Sluit by 1 miljoen mense aan wat vir Parys bid.  www.is.gd/wb230