In 1800, alhoewel kulturele Christene 25% getel het, was slegs 0,1% ware gelowiges. In 1974 het Ralph Winter en span bereken dat kulturele Christene 28% tel, maar dat ware Christene na 5% of ongeveer na 200 miljoen gegroei het Volgens vanjaar se berekeninge het kulturele Christene wêreldwyd tot 20% gedaal, maar ware Christene het tot 13% of 1 biljoen gelowiges gegroei. Dit beteken dat opregte gelowiges in die laaste 50 jaar 5 maal vemenigvuldig. God is vinnig aan die beweeg! www.tiny.cc/wb234