“Global Media Outreach”


Zara het so verward gevoel.  Sy het nooit gedink dat sy soveel vrae oor God sou hê nie, so sy het Google gebruik om antwoorde te vind.  Sy het ‘n Arabiese advertensie oor Jesus gesien!  Uit nuuskierigheid en angstigheid het Zara hierop gekliek om so meer te leer.  Salima het op Zara se kliek gereageer.  Salima het vir Zara van Jesus vertel, Skrif gedeel en die evangelie met haar gedeel.  In 2023 het meer as 400 000 Moslems aanlyn na ‘n “Global Media Outreach” sendeling uitgeruik.  Meer as 90% van hierdie kontakte was mense nog NOOIT enige gesprek met ‘n Christen gevoer het nie.  www.is.gd/wb232