LIDMAATSKAP


Lidmate moet asb kennis neem dat alhoewel lidmaatskap van die NG Kerk nie gebiedsgebonde is nie moet lidmaatskapbewyse van een gemeente na die ander, waar u betrokke is, oorgeplaas word. Sonder u lidmaatskapbesonderhede kan u nie na behore deur die gemeente waar u betrokke is bedien word nie.

Onthou ook asb om wysigings van kontakbesonderhede te rapporteer.

Kontak asb die kerkkantoor indien u hulp hiermee verlang.