Ramadaan se einde het amper vir die 1,8 biljoen Moslems wêreldwyd aangebreek. Bid dat baie die rede vir hierdie vas sal bevraagteken en na die Waarheid sal soek. Daar is slegs 1 sendeling vir elke 100 000 Moslems. Bid dat die Here van die Oes meer arbeiders sal oprig vir hierdie rype oes van siele. Ten spyte daarvan dat ongeveer 80% van Moslems nog nooit ‘n ware navolger van Christus ontmoet het nie, groei die kerk die vinnigste in die Moslem wêreld. God is werklik aan die beweeg, deur middel van die visioene van Jesus wat baie ervaar. www.tr.im/wb21