Die Evangeliese kanaal GOD TV, wat onlangs ‘n sewe kontrak bekom het, loop die gevaar om van die lug afgehaal te word oor die vermoede dat hulle Jode na Christendom probeer bekeer. Vryheid van godsdiens is in die Israeliese wet vasgelê en evangelisasie word toegelaat, solank aktiwiteite nie op minderjariges gerig is en ‘n geldelike verpligtinge op mense plaas nie, maar Jode sien enige poging om Jode na Christendom te bekeer as aanvallend. Bid dat, soos wat hierdie dispuut Israel laat praat, baie meer na Christus sal hunker. www.tr.im/wb23