Indië


Die 2 Musahar Moslems – bekend as “Die Rot Eeters”, leef op die onderste vlak van die Indiëse klasse hierargie.  Hulle word nie toegelaat om eiendom te besit nie en hul leef in armoedige omstandighede.  As “onaantasbares” word hulle kinders nie toegelaat om skool by te woon nie.  ‘n Dorpie is diep geraak deur die Daya Sagar (Storie van Jesus) film.  Prys God dat mense begin om Jesus aan te neem.  ‘n Dagsorgsentrum is gebou om in die kinders se behoeftes te voorsien. Daar is nou reeds ongeveer 80 gelowiges.  www.tr.im/wb48