Ramadaan (13/4-12/5)


Gedurende Ramadaan (13/4-12/5) hernu Moslems hul toewyding in Islam deur van sonop tot sononder te vas, in die hoop om met die ewige lewe beloon te word.  Christene wêreldwyd fokus hul gebed vir die afgelope 25 jaar in hierdie tyd op die redding van Moslems.  Prys God dat Moslems in hul duisende na Christus draai.  Tog het 80% van Moslems steeds nog nooit die Goeie Nuus van Redding gehoor nie.  God is aan die beweeg.  Skakel in by hierdie opwindende projek.  Laai die Toep af om elke dag punte vir gebed te ontvang.  www.tr.im/wc14