Desperaat en alleen het Damira twee weke in die woestyn by ‘n Moslem heilige se graf deurgebring en tot God om hulp geroep. By die graf het sy gedroom van ‘n man wat haar roep om Hom te volg. Met haar tuiskoms het sy vir Rayanne ontmoet, ‘n gelowige uit ‘n Moslem agtergrond, wat ‘n sendeling in sy dorp geraak het. Terwyl Damira na die Jesus-film gekyk het, het sy uitgeroep: “Dis die man wat in my drome na my gekom het!”. Prys God dat eks-Moslems nou die Goeie Nuus teenoor hul bure verkondig en selfs na ander dorpies gaan om die Goeie Nuus te verkondig. www.bit.do/wb25