Turkye


Daar is gereeld verwarring in Turkye oor die verskil tussen Kersfees en Nuwejaarsdag.  Vir jare het Turke Kerstradisies oorgeneem en dit as Nuwejaarsvieringe gevier.  Die woord “Kersfees” word in Turks as “Nuwejaarsdag” vertaal.  “n Mens kan sê dit is ‘n vorm van kulturele sensorskap.  Deur spesiale programme, wat met Advent begin het, het SAT-7 die goeie nuus van Jesus se geboorte aan dieTurke vertel.  Bid dat Turkse kykers die ware rede vir die feestyd sal verstaan – die geboorte van Jesus!  www.is.gd/wc51