Maria Maand


Mei is “Maria Maand” in Italië.  Katolieke vergader voor beelde van Maria en bid tot haar met die gebedskrale.  Sy word as die “moeder van God” vereer en sy word hulle versoek om namens hulle by God in te tree.  Die “Mei kroning” is die tradisie om vir die Maria beelde krone op te sit.  Familie altare bestaan uit ‘n tafel met ‘n prent van Maria, kerse, wat verder met Mei blomme versier word.  Bid dat Katolieke in Italië die Waarheid sal ontdek dat Jesus alleen die Weg, die Waarheid en die Lewe is en dat niemand na die Vader kan gaan behalwe deur Jesus.  www.is.gd/wb018