Liedere vir Iran


Gilbert Hovsepian, wie se pa ‘n martelaar vir sy geloof was, produseer aanbiddings liedere in samewerking met die Iranese Christen vlugtelinge in Turkye.  Die meeste Iranese liedere word van Westerse musiek vertaal en die ondergrondse kerk smag na liedere wat in swaarkry relevant is.  Meer as 30 kunstenaars het oor twee seisoene hande gevat.  Die gevolg is dat die tipe musiek bespreek is en dat 13 aanbiddings liedere geproduseer is en dat die werkswinkels oor SAT-7 uitgesaai is.  Bid dat hierdie werkswinkels en die liedere wat geproduseer is baie jong Iranese Christene sal voed en bemoedig. www.is.gd/wb020