Saudi-Arabië


Vroue is die eerste keer in 2018 toegelaat om motors te bestuur.  In 2019 word bepaal dat vrouens nie meer nodig het om hulle hare te bedek nie.  In 2021 verkry vrouens die vryheid om alleen te mag woon sonder die toestemming van ‘n manlike oppasser.  In Desember 2021 dans ongeveer 700 000 uitbundig by die 4-dag lange musiekfees naby Riyadh.  51% van die bevolking is jonger as 25 jaar en verveeld en rusteloos.  Bid dat die onlangse politieke en sosiale skuiwe die deure vir die verkondiging van die Evangelie sal oopmaak.  Bid vir die ontstaan van ‘n vrymoedige, lewende en Geesvervulde Saudi kerk.  www.is.gd/wb023