In 2001 het Vicky haar karavaan onder ‘n boom in Siabuwa in Zimbabwe getrek, sonder om te weet waarom God wou hê dat sy daar moes wees. Toe die Tonga’s hoor dat sy ‘n verpleegsuster is, die enigste mediese persoon in ‘n 1000 vierkante myl radius, het hulle hul siekes na haar begin bring. Vandag, met die hulp van Wilson, vir wie sy geleer het om tande te trek, sien hulle tot 170 pasiënte per dag. Sy help ook die plaaslike mense met boerdery projekte en die heelwat klein gemeentes met voedingsproramme. Bid vir baie onbekende mediese sendelinge wat op verskeie diens vir Jesus verrig. www.is.gd/wb027