“Mission Aviation Fellowship} (MAF). Internasionale personeel het op 22 Augustus by die Skool vir Sending Lugvaart Tegnologie gegradueer. Mantlibi Mafa is die enigste vroulike werktuigkundige van die MAF Lesotho span. Sy het gesê: “Wanneer ek terugkeer na my huis sal ek steeds vir MAF werk, maar hierdie keer as ‘n gesertifiseerde werktuigkundige”. Sedert 1980 verskaf MAF vlugte vir die Lesotho Vlieënde Dokter Dienste en ondersteun hulle ook plaaslike pastore in ‘n poging om die evangelie by afgeleë gemeenskappe in die onherbergsame land te kry. Bid vir Mantlibi wat hard agter die skerms werk om te help dat die evangelie by hierdie afgeleë plekke kan uitkom. www.is.gd/wb036