Die film het so pas die jaar die kerf van 20 000 tale verby gesteek en is reeds deur meer as 4 biljoen mense gekyk. Baie mense is so dankbaar dat Jesus in hul eie taal met hulle praat en meer as 490 miljoen het daarna die sonde se gebed om vergifnis gebid. Prys God vir die ongelooflike ewigheidsvrug weens die film. Die 20 000ste taal is Zo, ‘n taal van Tibetaans-Mongoolse oorsprong, wat hoofsaaklik deur 65 000 mense in Mianmar gepraat word. Bid vir die oorwegend Zo sprekende Christene wat weens hul geloof deur die Boedistiese meerderheid vervolg word. Baie het nie ‘n Bybel nie. Hulle behoort hul geloof beter te verstaan nadat hulle die Jesus film gesien het. www.is.gd/wb047