Vervolging in Katar is baie hoog, veral teenoor opponente van Isam, onderdrukking van sekere stamme en diktator paranoia. En tog floreer evangeliese Christenskap onder nomadiese groepe. Sport kan mense van verskillende kulture, tale en agtergronde op maniere verenig, wat op min ander manier kan gebeur. Daarom word sport gereeld as sending gereedskap gebruik. Bid dat gelowiges wat gedurende die vyf weke van die Wêreldbeker na Katar reis, die meeste van hierdie geleentheid sal maak. Bid vir groei onder Katar gelowiges en dat ‘n standvastige en volhoubare plaaslike kerk sal ontstaan. www.is.gd/wb048