Turkse aardbewing


Turkse aardbewing, hoe bid ek?  Pete Greig van “24-7 prayer” vind waarde daarin om op 4 P’s in sy gebed te fokus.  1. PEOPLE – Mense wat geaffeketeer is – Bid vir vertroosting vir die wat deur die tragiese verliese van hul geliedfes en wonings geraak is, asook vir die wat beseer en vermink is.  2. PEACEMAKERS – Vredemakers:  Veerkragtigheid en hulpbronne vir mediese personeel, en die soek- en reddingspanne.  3. POLITICIANS – Politieke wysheid om saam te werk, goed te kommunikeer en om goeie en spoedige besluite te neem vir die wat die ergste geraak is.  4. PASTORS –  Krag vir pastore wat self sukkel om hul eie trauma te verwerk, terwyl hulle mense se gebroke harte moet vertroos, begrafnisse moet reël en die Evangelie van Jesus moet verkondig.  ww.is.gd/wb106