World Prayer


“Geen geestelike ontwaking het nog ooit in die wêreld plaasgevind sonder verenigde gebed nie”  (J. Edwin Orr),  Jesus se hart vir die Kerk kan nie duidelike as dit wees nie:  “My huis sal ‘n plek van gebed vir alle nasies wees”  (Mark 11:17).  Dit was nog altyd God se plan vir elke plaaslike geloofsgemeenskap en kerk om ‘n plek van aanbidding te raak.  “World Prayer” is ‘n beweging van kerke wat hul stede en nasies in  24/7 gebede bedek.  Elke kerk in die stad neem verantwoordelikheid vir ‘n dag of ‘n halfdag van gebed per maand.  Dan word daar spesifiek op geestelike ontwaking gefokus.  www.is.gd/wb107