Oekraïnse kerk ontploffing


Weens die oorlog is mense wat voorheen glad nie bereid was om na die Evangelie nie, nou bereid om te luister.  In die Oekraïnse stad Kremenchuk, het een van die onafhanklike evangeliese kerke meer as vervierdubbel in grote in net paar maande.  Die oes is so groot dat hulle ‘n tekort aan leraars en volwasse gelowiges het om na al die mense om te sien, om in Christus te groei.  In ‘n klein kerkie in Kherson is daar byvoorbeeld nou 500 nuwe gelowiges wat inskakel, met slegs een leraar.  Bid dat die God van die oes genoeg arbeiders na die oesveld sal stuur.  www.is.gd/wb122