Mongolië


In 1990, met die val van kommunisme, was daar slegs 4 erkende Jesus volgelinge in die land.  Vandag is daar 40 000.  Die groei in Jesus volgeling is 5 keer vinniger as die populasie groei in hierdie Boedistiese land.  Mongoolse gelowiges reis gedurende vanjaar se somer na ses dorpe met ‘n evangeliese fees.  Die eerste fees was in Erdenet, met ‘n populasie van 90 000, met slegs 700 gelowiges.  Prys God.  Tydens die uitnodiging om Jesus te volg het 385 mense vorentoe geloop om Jesus te aanvaar.  Bid vir die oorblywende feeste.  Bid vir die 98% mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie.  www.is.gd/wb126