‘n Voormalige Moslem skerpskutter en ‘n assistent vir Yassar Arafat, Taysir “Tass” Saada, is nou ‘n Christen en glo sterk dat ‘n herlewing na die Israel-Hamas oorlog gaan uitbreek. Hy sê: “Ten spyte van die verwoesting wat plaasvind, glo ek dat God ‘n doel hiermee het om Palestyne in Gaza te laat wakker skrik sodat hulle na ander alternatiewe as dit waarin hulle glo kan kyk”. Bid vir die 200 Gazas wat Jesus aangeneem het, nadat hulle almal dieselfde nag dieselfde droom gehad het. Bid vir die klein Christen groepie in Gaza. Bid dat hulle ‘n lig sal wees en die wat na die waarheid soek sal omhels. www.tiny.cc/wb207