Nepal


Toe Arjun vir sy 90-jarige zoom ‘n klein swart boksie oorhandig het, het die ou man se oë in verwondering opgehelder.  “Wat is dit” het hy gevra, terwyl hy die toestel met sy bejaarde hande bevoel het.  Arjun het geglimlag.  “Oom, dit is ‘n oudio Bybel.  Dit sal vir jou stories van God vertel”.  Hy het ‘n knoppie gedruk en die aardse tone van Nepalse taal het die lug gevul, deur middel van die woorde van die Skrif.  Arjun se oom kon beswaarlik sy vreugde beteuel.  In ‘n land waar ongeletterdheid baie hoog is, bid dat die 40 000 Oudio-Bybels wat versprei word sal help dat die Christene wat nog jonk is in die geloof in hulle geloof sal groei.  Video:  www.tiny.cc/wb245