Noord-Kaukasus


Hierdie area in die Suide van Rusland, tussen die Swart- en Kaspiese See, is die tuiste van 7 miljoen mense, bestaan uit meer as 40 etniese groepe.  Histories word deur area gekenmerk deur politieke onstabiliteit en etniese konflik.  Dit maak dit moeilik vir buitestaanders om die mense van Noord-Kaukasus met die Goeie Nuus van Jesus te bereik.  Islam oorheers alle aspekte van die gemeenskapslewe.  Die klein groepie plaaslike Christus volgelinge beleef erge teenkanting van die beide die samelewing en die politieke owerheid.  Bid dat Russiese Jesus volgelinge wat na Noord-Kaukasus trek, die evangelie in hierdie gemeenskap sal versprei.  www.tiny.cc/wb246