Die Ondergrondse Kerk in die Midde-Oos het ‘n geheime Bybel drukpers


300 miljoen Moslems ken nie vir Jesus as Messias nie.  Vreeslose gelowiges druk nie net Bybel in verskillende tale nie, maar versprei dit ook onder vervolgde Christene en soekende Moslems.  Hemelse Vader, ons dank U vir hierdie mense se moed, seën die werk van hul hande soos wat hulle ontelbare Bybel druk en versprei aan die in nood.  Vader, beskerm hulle en die drukpers van enige skade, sodat U Woord reg deur die Midde-Ooste kan versprei en miljoene tot verlossing kan bring.  In Jesus se naam bid ons.  Amen.  www.tiny.cc/wb247