Noord-Korea is die meeste onderdrukkende land in die wêreld. Weens eindelose indoktronasie, is bure en familielede die heeltyd hoogs waaksaam, en rapporteer hulle enige verdagte gedrag onmiddelik aan die owerhede. As Christene ontdek word, word hulle en hul uitgebreide familielede gedeporteer en as politieke kriminele na harde werkerskampe gestuur, waar hulle heel moontlik tot hul dood sal bly. Tog groei Christenskap tien maal vinniger as die populasiegroei. Elke jaar smokkel “Stem vir die Martelare” meer as 40 000 Bybel in Noord-Korea in. Prys God dat die Woord by die mense uitkom. Bid vir groot vrug. www.tiny.cc/wb249