Ramadaan


Ramadaan (28 Febr – 30 Mrt) is ‘n gefokusde tyd van gebed en nader beweeg aan Allah, met die om vergifnis van sonde te ontvang en om daardeur ‘n groter kans te hê om eendag in die paradys te eindig.  Bid dat Moslems sal besef dat slegte dade en gedagtes nie deur vas vermy kan word nie.  Prys God, meer Moslems het in die laaste 15 jaar tot geloof gekom as in die vorige 1400 jaar.  Tog het 80% van Moslems nog nooit die Goeie nuus gehoor nie.  God is aan die beweeg.  Teken in op die daaglikse gebedsvideo wat gaan help om vir Moslems te bid.  www.tiny.cc/wb309