Laos


Al is dit ‘n kommunistiese land, is meer as 50 000 nuwe dissipels sedert 2017 gedoop en 1200 nuwe kerke geplant.  Prys God vir hierdie spoedige kerkgroei, selfs onder streng regering beperkings en vervolging.  Feitlik elke gemeente en evangelisasie poging word deur ‘n plaaslike Laos leier gelei.  Bewegings na Christus floreer onder die minderheidsgroepe, maar om die meerderheid Boediste te bereik, bly een van die grootste uitdagings.  Bid dat gelowiges skaamteloos die Evangelisasie aan hul bure sal verkondig, ten spyte van die streng toesig van die regering.  www.is.gd/wb314